5 days ago

Villiera Guesthouse

"Stressed is DESSERTS spelt backwards."
Kom en bederf jouself met `n heerlike gebakte vlablokkie of selfs met `n wenner groenvy, pekanneut en feta springroll!
Die kaggel sal soos altyd lekker warm brand en die Cappuccino met ekstra liefde gemaak word!
Kom en geniet dit hier saam met ons!
...

View on Facebook

2 weeks ago

Villiera Guesthouse

Vier saam met ons die mooi-wees van vrou-wees deur 'n glasie sjampanje met spookasem te klink en 'n snytjie vonkelkoek te eet hier by Villiera Gastehuis!

Die woord verklaar dat 'n goeie vrou kosbaarder is as edelstene, so bring vriende en vriendinne, sê vir mekaar hoe kosbaar julle is en geniet die volgende twee dae (Donderdag en Vrydag) saam met ons!

(Vir die souttand het ons heerlike 3 kaas springrolls)
...

View on Facebook

3 weeks ago

Villiera Guesthouse

So met die kaasdemonstrasies wat gedoen gaan word in die konferensie saal, het ons besluit om die koffiewinkel gaste te bederf met n heerlike biltong kaaskoek, asook ons famous caramel cheesecake!! Sien jou hier!! ...

View on Facebook

3 weeks ago

Villiera Guesthouse

Hi julle!

Hierdie scam het ook in Douglas gebeur! Wees maar versigtig!!Pas op vir n Pieter De Bruyn (duidelik nie sy regte naam nie) wat bel van 0661521768.

Hy vra oor jou besigheid en maak asof hy jou ken. Nadat hy se hy gaan iets koop, dan vra hy of jy hom kan help. Hy se hy sukkel met sy internet en het dringend vodacom vouchers vir sy staff nodig, asb kan jy 4 x R55 vouchers vir hom kry, die PIN na hom toe sms en dan sal hy alles betaal wanneer hy vir jou goed kom betaal binnekort.

Hy klink soos n beskaafde jong man en praat mooi engels en afrikaans. Moet nie vir hom help nie, hy lieg.
...

View on Facebook

4 weeks ago

Villiera Guesthouse

Ons lusmakers vir die Vrydag is 'n smullekker, smelt-in-die-mond Red Velvet koek, asook ons wenner Avo sout ring! Kom geniet dit hier by Villiera en breuk weg van die dorp! ...

View on Facebook